Fjodor Dostojefski

Fjodor Dostojefski
Portret van Fjodor Dostojefski deur Vasili Perov in 1872
Gebore
Fjodor Michailowitsj Dostojefski

11 November 1821
Sterf9 Februarie 1881 (op 59)
Sint Petersburg, Russiese Ryk
NasionaliteitVlag van Rusland Rusland
BeroepRomanskrywer, kortverhaalskrywer, essayis, joernalis en filosoof
Bekend virDie Idioot
Misdaad en Straf
Bose Geeste
EggenootMaria Dmitriyewna Isaewa (1857–1864, haar dood)
Anna Grigoryewna Snitkina (1867–1881, sy dood)
KindersSonya (1868)
Lyubof (1869–1926)
Fyodor (1871–1922)
Alexey (1875–1878)
Handtekening

Fjodor Michailowitsj Dostojéfski (Russies: Фёдор Михайлович Достоевский, wetenskaplike transliterasie Fëdor Michajlovič Dostoevskij; * 11 November 1821 in Moskou, Russiese Ryk, tans Rusland; † 9 Februarie 1881 in Sint Petersburg) was 'n Russiese skrywer van fiksie. Van sy bekendste werke sluit in Die Idioot (Russies: Идиот), Misdaad en Straf (Преступление и наказание, Prestoeplenije i Nakazanije) en Bose Geeste (Бесы). Hierdie werke het 'n blywende uitwerking op intellektuele denke en die wêreldletterkunde gehad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search